GraceNotes
   

   Berou: Wat is in ’n woord

Berou was nogaltyd ’n lastigewoord vir Christene enteoloë (om nieteonderskeinie!). Daar is verskillendebeskouingsoor die betekenis, vertalingenverhoudingdaarvantot die ewigeverlossing. Eindelikmoet die betekenis van beroubepaal word deurgebruikenkonteks, maar enigestudie van beroumoet met ’n bespreking van die woord op sigself begin.

Die samestelling van die woord

Die Afrikaansewoord berou is ʼn vertaling van die Grieksewoord metanoia (werkwoord = metanoeǒ ). Die woord word gevormuit twee woorde, meta , wat beteken agterna of verandering , en noeǒ wat beteken om te dink (ʼn vorm van die woord nous , of gedagte ). Daaromstel die gevolglikewoord die betekenisvoor van agterna-gedagte of ’n verandering van gedagte . Baie taalkundiges stem ooreenoorhierdiebasiesedefinisie.

Die woord op sigself dui egternieaan wat die bedoeling van die verandering van gedagte is nie. Dit word aan die konteksoorgelaat. In Bybelsetye is metanoia in algemene taal gebruik vir iemand wat sygedagte in ʼn nie-etiese sin oor ʼn verskeidenheid van dinge verander. Daarom is berou ʼn vloeibarewoord wat sy finale definisieaan die konteksoorlaat, baiesoos die woord tien, wat onslaatvra: “Tien waarvan?” In die Nuwe Testament sienonsvoorbeelde van iemand wat van gedagteveranderoor ʼn sondigehouding (Lukas 18:9- 14), vrugtelosewerke (Hebreërs 6:1), vertroue in heidenseafgode (Handelinge 17:30), of God self (Handelinge 20:21).

Hoewelditmeestal met sonde vereenselwig word, is sonde niealtyd die bedoelingdaarvannie. Inderdaad word in die Koning James-weergawe van die Ou Testament die woord berou gewoonlikgebruik met verwysingna God wat berougehad het, wat betekendatditnieoutomatiesverwysnadroefheid of bekering van sonde nie.

Die vorming van die woord

Ons moetnieaanvaardat twee stamwoorde wat gekoppel is om ʼn derdewoordtevorm, altyd die presieseen finale definisiedaarvan gee nie. Die Griekseekklěsiakom van ek (vanuit) enklěsis(geroep, van kaleǒ= om teroep). Daarombetekenditletterlik die uitgeroeptes, maar onsvertaalditgewoonlik as vergaderingof kerk.

Die stamwoordekanonsegterkosbareinsig gee in die finale woord se ontwikkelingenbetekenis. In die geval van ekklěsia is die kerkinderdaadgevormuitdiegene wat God uit die massa van die mensdomgeroep het. ʼn Ander voorbeeld, homologeǒ, kom van homoios (= dieselfde) en legǒ (= om tepraat), daaromvertaalonsdit omdieselfde ding tesê, of saamte stem, te bely. Soos party menseweet gee theopneustos, van theos (= God) en pneuma (= gees/Gees, asem), ons God-geblaas of inspirasie . Of oorweeg exagoraxǒ van ek (vanuit) en agoraxǒ (om tekoop), daarom om tekoopvanuit, of teverlos. Nasporing van stambetekenisse is baienuttig vir, maar niebepalend van, finale betekenisnie. Steeds is ʼn woord se oorsprongnietoevallignie, maar informatief. Daaromkanonsnie die vorming van metanoia ignoreernie, wat aanons die basiesedefinisie van ’n verandering van gedagte gee.

Die vertaling van die woord

Ons begrip van metanoia word ookgehelpdeur hoe die Hebreeusewoord shu ^ b (= om tedraai [van iets], meer as 1000 keer in die Ou Testament gebruik) vertaal word. In die Grieksevertaling van die Ou Testament, genaamd die Septuagint, word ditgereeldvertaal met die Grieksewoord strephǒ ensyverskillendevorme. Dit word nooit met metanoia vertaalnie. As metanoia beteken om wegtedraai van sonde, dan sou onsverwagdatdit die Hebreeusewoord vir draai ( shu ^ b ) minstenssomsvertaal.

In die laattweedeeeu het die kerkvader Tertullianus geargumenteer die betekenis van “verandering van gedagte” is die bestevertaling vir metanoia. In dieselfde gees het Engelssprekendenavorsers lank gekladaar is nie ʼn goeieenkelwoordvertaling vir metanoianie. Die Griekskundige A.T. Robertson het opgemerk:“Dit is ’n linguïstieseenteologiesetragediedatonsmoetaanhou om ‘berou’ vir metanoia tegebruik.” Die Engelsewoordrepentance het sywortels in die Latynsewoordpenitentiawat op berou dui as droefheid, of nogerger die Katoliekeleerstelling van boetedoening, waariniemand se sonde vergewe word deur ʼn priester se voorgeskreweboetedoening. Beroumoetniegedefinieer word in terme van uiterlikeoptrede of jammerlikeemosienie. In die lig van hoe metanoia gevormengebruik is, lykditasof ʼn goeievertalingvandag ’n verandering van gedagtesou wees.

Maar daarkan ʼn betereen wees. Wanneeronsondersoekinstelna wat Bybelsbedoel word met gees ( nous ) vindonsdatditsomsgebruik word vir dieinnerlikeoriëntasieenmorelehouding (sien Rom. 1:28; 7:23, 25; Ef. 4:17, 23; Kol. 2:18). Daarom is die gees, Bybelsgesproke, niealtyd die suiwerintelleknie. Daarom sou die bestevertaling van metanoia wees om tot inkeertekom . Dit verwysna ʼn persoon se innerlikeverandering van houdingenmorelerigting. Die Bybel ontleednie die innerlikepersoonsielkundignie, maar laatditdaar.

Taalkundigvereis om tot inkeertekomnie ʼn gedragsveranderingnie, hoeweldit is wat gewoonlik van ʼn innerlikeveranderingverwag word. Die Bybel onderskeitussen die innerlikeverandering van berouen die uiterlikegedrag wat ditmotiveer. Dit is duidelik in die logiesevordering van innerlikeberou tot uiterlikegedrag wat in Matteus 3:8/Lukas 3:8 enHandelinge 26:20 genoem word, en in die onwaarskynlike scenario van iemand wat sygedragsewekeer in ʼn dagverander in Lukas 17:3-4.

Die implikasies van die woord

Met betrekking tot ewigeverlossing is inkeernie ʼn tweede stap of voorwaardenie. Verlossing is altyddeurgeloof in Christus alleen. Maar somslykdit of daar ʼn oorvleueling is tussengeloofen tot inkeerkom (sien Mark 1:15; Luk 5:32; 24:47; Hand 11:18; 17:30, 34; 2 Pet 3:9). Aangesiengeloofbetekenjy is oortuig dis waar, is daarwanneeriemand tot inkeerkom (glo) ʼn verandering van gees en hart. Berou is die meeralgemenekonsep, want iemandkan tot inkeerkomooriets, selfs God of sonde, maar niegered word nie. Wanneeriemand die evangelie glo, is hy oortuig van ietswaarvan hy nievoorheenoortuig was nie, daarom het hy tot inkeergekomoorwie Jesus is en wat Hy oor die ewigelewebeloof het, ensyeietoestand ten opsigtedaarvan (sienHandelinge 20:21). Geloofbehelsberou, maar beroubehelsniealtydgeloofnie.

Gevolgtrekking

In die algemeen is ʼn goeievertaling van metanoia om tot inkeertekom . Maar aangesienditlomp is, is onswaarskynlikgelaat met die woord berou . Danword dit onsverantwoordelikheid om te verduidelik, op te helder en dit reg toe te pas. Sy presiesebetekenismoetdeur die konteksverhelder word. In iedergeval, is berou as ’n innerlikeveranderinggeensins ʼn daad wat verlossingverdiennie. Innerlikeinkeerkanaltyd van syuiterlikehandelingeonderskei word, hoeweleen die oorsaak van die ander is. In die prediking van die evangelie is glo vir seker die meernormatiewe, oorheersendeenspesifiekewoord wat gebruikmoet word.


*Genadenotas is ontwerp om af te laai en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. As u nie ’n PDF-kyker het nie, kan u hier klik om ’n gratis weergawe af te laai.
GraceNote

Genadenotas
RSS Feed

Genadenotas is ’n bondige kwartaallikse Bybelstudie oor belangrike kwessies rakende verlossing deur genade en lewe deur genade. Dit is ontwerp om af te laai (*pdf beskikbaar) en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. U kan nuwe Genadenotas ontvang deur in te teken op ons gratis kwartaallikse GraceLife-nuusbrief.

Genadenotas