GraceNotes
   

   Hoe goed moet jy wees om in die hemel te kom

Simply By Grace Podcast

Baie mense dink as hullegenoeggoeddoen of nieteveelkwaadnie, dan sal God hulletoelaat om in die hemeltekom. Met anderwoorde, wanneerditkom by die verkryging van die ewigelewe, dink hulle God gradeervolgens ʼn kurwe. Hierdieaanname is gebou op sekerefoutiewedenke.

Eerstensverstaanhierdiemanier van denkeniedat God se standaard van goedheidabsoluut is nie.

As iemand die ewigelewekonverkrydeurgoedte wees, deur God se wettenatekom, of deurenigesoortbeloftetedoen, dan salsy of haaroptredevolmaakgoedmoet wees omdat God volmaakgoed is. Jesus Christus het geleerniemand is volkomegoedniebehalwe God (Matt. 19:17; Rom. 3:9-12). Baie mense het ʼn relatieweindruk van goedheid, ditwilsêhullekyknaander om tesien hoe huleiegoedheidvergelyk. Natuurlikvindhulledathullebeter is as party enslegter as ander. Maar andermense is nie die standaard van die hemelnie, God self is.

Tweedens is dit ʼn fout om te dink dat ʼn mens se bestegoedgenoeg is.

Die Bybel leer datiemand se bestepogings om die ewigeleweteverkry, nie God se aanvaardingwerd is nie (Jes. 64:6; Rom. 3:20; Ef. 2:8-9). Iemandsal God se standaarde (soosweerspieël in Sy wette) perfekmoetnakomen mag nie in selfs net eenaspek of opdragtekortskietnie (Gal. 3:10; Jak. 2:10). Daar is altydruimte om teverbeter of meertoegewydte wees, daarom is selfs ʼn mens se besteprestasieniegoedgenoemnie.

Derdens is dit ʼn fout om te dink dat ʼn mens se probleemeenvoudigsygedrag is.

Niemand kan die ewigeleweverkrydeuruiterlikegedragnie, maar net deur in Jesus te glo as Verlosser van sonde. Die Bybel leerdat sonde, nie sondes op sigself nie, ongeredde mense verhinder om God se lewe te ervaar. Sonde is die gevolg van ʼn sondigetoestand, baie sooswat ʼn hoes en loperigeneus die gevolg van ʼn verkoueis. Terwylons die simptoom van die probleem ( die hoes) kanbehandel, moet die genesingafreken met die oorsaak of toestand ( die verkoue). Die ongereddemens se probleem is eerstenshulsondigegeesteliketoestandwaarinhulle vir God dood is (Rom. 3:18; Ef. 2:1). Daarombehandelverandering of verbetering van ʼn mens se gedragnie die probleem wat ʼn ongereddemenskeer om die ewigelewetehêen die hemel in tegaannie.

Vierdens is dit ʼn fout om teignoreer wat God alreeds vir onsgedoen het.

God het sy Seun, Jesus Christus, gestuur om tedoen wat niemandanderskondoennie. Aangesienelkeongereddepersoon se pogings om goedtedoen of goedte wees bevlek is deursondigheid, moesiemandvoldoen in God se eis vir geregtigheidnamenselkepersoon. Net Jesus konditdoen, want as God die Seun was Hy sonder sonde envolkomeaanneemlik vir God. Jesus het elkepersoon se sonde op Homselfgeneemen die prys van die dood vir almalbetaal (2 Kor. 5:21). Toe het Hy aanalmal die geskenk van die ewigelewegebied, wat deurgeloofontvangkan word (Joh. 1:12; 3:16; Ef. 2:8-9). Om te dink datonsmoetpresteerbeledig God en Sy perfektegeskenk as onvoldoende.

Gevolgtrekking

Niemand kan hoop om die ewigelewetehêdeurbeterte wees as andere of deurgoedgenoegte wees nie. Niemand se werke, wetsonderhouding, prestasie, toewyding, hervorming, berou vir sonde, weerhouding van sonde, doop, kerkbywoning, opretheid of goeiebedoelings is goedgenoeg vir die hemelnie. Die enigste hoop is om teaanvaar wat God


*Genadenotas is ontwerp om af te laai en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. As u nie ’n PDF-kyker het nie, kan u hier klik om ’n gratis weergawe af te laai.
GraceNote

Genadenotas
RSS Feed

Genadenotas is ’n bondige kwartaallikse Bybelstudie oor belangrike kwessies rakende verlossing deur genade en lewe deur genade. Dit is ontwerp om af te laai (*pdf beskikbaar) en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. U kan nuwe Genadenotas ontvang deur in te teken op ons gratis kwartaallikse GraceLife-nuusbrief.

Genadenotas