Baie kwessies wat met waterdoopverbandhoukanbespreek word, maar die
belangrikstekwessie is of ditewigeverlossingkanverkry. Moet iemand in
water gedoop word om die ewigelewetehê?
Die belang van doop
Die woord doop beteken om te dip of teonderdompel. Onderdompeling
pas die beste by die Bybelsebewyse (Johannes 3:23; Handelinge 8:36-39)
enbeeld die geestelikeonderdompeling van die gelowige in Christus se
liggaam (Rom. 6:3-4) die besteuit. Hierdiegeestelikedoop op die oomblik
van geloofbeklee die gelowige met nuweenewigelewe. Waterdoop, wat
enigetyd later kangebeur, beelddaardiegeesteliketransaksieuit wat die
gelowige met Christus in Sy doodenheropstandingverenig. ʼn
Gedooptegelowigeverklaar in die openbaardat hy ʼn nuwepersoon in
Christus is en nou tot die liggaam van Christus behoort.
Die belangrikheid van doop
Jesus het opdraggegeedatdiegene wat glo, gedoopmoet word endit is
dieverwagte norm vir gelowiges in die Nuwe Testament (Matt. 28:19;
Hand. 2:41; 8:12; 10:47-48; 16:14-15, 31-33). Dit word nievoorgehou as
ʼn opsieonderhewigaanjouvoorkeurnie, maar dit word ook nooit gegee as ʼn
vereiste vir verlossingnie.
Die enigstevoorwaarde vir verlossing
Die duidelikstestellings van die Woordverklaardatewige redding
deurgenade is deurgeloofalleen in Christus alleen (Joh. 3:16; 6:47; Ef.
2:8-9). Aangesiengenade ʼn gratis onverdiendegeskenkbeteken, word
enigehandeling of verbintenis wat bedoel is om verlossingteverdien,
noodwendiguitgesluit (Rom. 11:6). Geloof is die oortuigingdat God se
beloftewaar is, daarom sluit ditookenigedaad of
belofteuitomdatditeenvoudigaanvaar wat reeds beloweenbetaal is (Rom.
3:24; Ef. 2:8-9). Wanneeronssêdatonsgeloof in Christus alleen is,
bedoelonsdat Christus allesgedoen het wat nodig was om
onsverlossingtebehaal. Ons kanniksbyvoegnie – geenverbintenis, geendaad
van gehoorsaamheid, geengoeiewerknie – om onsverlossingteverwerf.
DaarommoetonsomstredeSkrifgedeeltesoor die doopverstaan in die lig van
die duidelikeskriftuurlikeleringdatgeloofalleen in Christus alleen die
ewigeleweverwerf.
SommigemisverstaneBybelgedeeltesoordoop
Johannes se doop. Johannes die Doper het gekom om tedoop tot
skuldbesef (Matt. 3:11; Mark 1:4; Lukas 3:3). Sy doop het die Joodse
volk opgeroep om hulselfvoorteberei vir die komende Messias deur tot
inkeertekom van hul sondes enhulassosiasies met die afvalligeJudaïsme.
Dat sydoopnie tot verlossing was nie is duidelikuitHandelinge 19:1-5,
waarsydissiplelsaangesê is om in Jesus Christus te glo om die Heilige
Gees teontvang.
Markus 16:15-16. Dit word betwis of die einde van Markus (16:9
enverder) in die oorspronklikeNuwe Testament was. As ʼn mensditaanvaar
ter wille van die argument, gee Jesus aan die dissipelsopdrag om die
evangelietepreekensê: “Hy wat glo engedoop is salgered word.” Maar hy
maak dan die enigstevoorwaarde van veroordeling: “Hy wat nie glo nie”
(v. 15), nie “hy wat nie glo engedoop word nie .” Doop is nie ʼn
voorwaarde vir verlossing of veroordelingnie.
Johannes 3:5. Daar is ʼn paarmaniere hoe “geboreuit water en van
die Gees” verstaankan word, maar as die konteks in ag geneem word, is
doopbeslisnie die bestenie. Party menseverstaan water as ʼn verwysing
van liggaamlikegeboorte, aangesiendit is wat Nikodemus gevra het (v.
4). Dit saldalkbeter wees om water teverstaan as ʼn verwysingna die
Heilige Gees (“water, selfs die Gees” of “water, ditwilsê die Gees”)
aangesiengeestelikegeboorte die fokus is van die
daaropvolgendebespreking (vv. 6-8) eniets wat Nikodemus, as Israel se
leraar, moesgeweet het belowe is in die Nuwe Verbond (v. 10;
vergelykEseg. 36:25-27; Jes. 44:3; sienook Joh. 7:38-39; Titus 3:5).
Handelinge 2:38. Verskeieinterpretasies van
hierdiemoeiliketeksontken die nodigheid van doop vir ewigeverlossing.
Moontlikvoer die een wat die meestekonsekwent met die teks is
aandathierdie Jode geglo het toe hulleoortuig is deur Petrus se
boodskap, soos wat duidelik is uithul smart enhulvraag “Wat
salonsdoen?” (2:37). Bekeringendoop was Petrus se raad. Hy het
hierdienuweJoodsegelowigesdringendversoek om teidentifiseer met die
Christelikegemeenskap ten eindeteontkomaan die oordeel wat
oorhulsondigegeslag hang omdathulle Christus gekruisig het (v. 40).
Vergiffenis van hierdie sonde (niehulewigeverlossingnie) het afgehang
van die bekeringwaarophuldoopgedui het. Hul berouvolledoop was ook die
voorwaarde vir die ontvangs van die Heilige Gees vir hierdie Jode in
hierdieoorgangstydperk. Later het nie-Jode die Gees
onmiddellikontvangvandathulle in Christus glo (Handelinge 10:43-44;
15:7-9).
Romeine 6:3-4. Dit is baieduidelik in hierdieuittrekseldat Paulus
praat van die daad van Geestelikedoop, wat almal wat glo in die liggaam
van Christus plaas (onderdompel). Hierdie Geestelike doop is
voorspeldeur Christus (Matt. 3:11; Markus 1:8; Lukas 3:16; Joh. 1:33;
Handelinge 1:5) en is wesenlik vir alle gelowiges (1 Kor. 12:13).
1 Petrus 3:21. In die lig van vers 20 wat
ditsteldatNoagensyfamiliegered is deur water omdathulle in die ark was,
word gelowigesfiguurlikgereddeur die water van die doop net omdathulle
in die opgestane Christus is. In die kontekskanhierdiegelowiges wat
deurlyding in die gesiggestaar is gered word van ʼn skuldigegewete, wat
sou komdeurhulgeloofteontken, deur in die openbaar met Christus
teidentifiseerdeur die doop (sien v. 16).
Gevolgtrekking
Ander argumentekanopgehaal word om tewysdatdoopnie die ewigeleweverkrynie:
Paulus het nie die doop as deel van die evangelieverstaannie, en met ʼn
paaruitsonderings het hy ditniedeel van sybedieninggemaaknie (1 Kor.
1:14-17). Die diefaan die kruis het ʼn plek in die paradysgekry sonder
die doop (Lukas 23:40-43); Kornelius ensyhuishouding het die Heilige
Gees (endaaromverlossing) voorhuldoopgekry (Handelinge 10:44-48). Maar
die mees deurslaggewende argument teen die doop as ʼn voorwaarde vir
verlossingkom van die aard van God se genade, wat die grondslag van
ewigeverlossing is. Sy genade is altyd gratis enonverdienden word net
verkrydeurgeloof in Jesus Christus.