GraceNotes
   

   ’n Model vir gebalanseerde dissipelskap

Christene stem saamdat Jesus ons in Matteus 28:18-20 opdraggegee het om dissipelstemaak. Maar dissipelsmaakbetekenverskillende dinge vir verskillendemense. Hoe kanonsweetwanneerons ʼn dissipelgemaak het? Is iemand wat ʼn kursus of reeks kursussegeslaag het ʼn dissipel? Is iemand wat Bybelseleringgeleer het ʼn dissipel? Of het ons ʼn dissipelgemaakwanneerons ʼn Christen leer om gereeldstiltetydtehou of vroom te wees?

ʼn Opname van dissipelskapprogramme, -kursusseen -boeke toon die verskillendebegrippe van wat ditbeteken om ʼn dissipeltemaak. Sommige is nooit duidelikoor wat hulleprobeerproduseernie, endit word gouduidelikdatdaarverskillendemaniere is om daaruittekom. Sommigemateriaal neem kennis van leerstellinge of die Bybel baieernstig op. Ander kies om die gedissiplineerdegewoontessoosgebed, Bybelstudieengetuienislewertebeklemtoon. Nogandermateriaalkanfokus op verhoudings of op karakter.

Een element wat blykbaardeurgaanskortkom in dissipelskapmateriale is behoorlikemotivering. Moontlik is ditwaarombaie wat dissipelskapkursusseslaagdaarinmisluk om hulverbintenisse tot dissipelskap vol tehou. Jesus het ʼn hoëkosteaandissipelskapgeheg. Dissipelsmoetgemotiveer wees om die prystebetaal. Jesus het dikwelsgepraat van seëninge, vertroostinge, beloningsenewigebelang in gesprekkeoordissipelskap. ʼn Waarlikgemotiveerdedissipelsal alle hindernissetebowekom om leringeen die Bybel te leer ken, die nodigedissiplinestedoen, en die nodigeverhoudingsteontwikkel.

Dit is waargenadeinkom. Die genade van God wat vir onsverlossing bring is die motivering om Christus in dissipelskaptevolg. Jammer genoegblykbaie of die meestedissipelskapmateriale ʼn konsekwentetoepassing van die seëninge van genade vir die Christen se leweengroeikorttekom. Tog het Jesus genade in syleringeoordissipelskap as motiveringopgeneem. Hy het gepraat van tydelikeenewigebelonings, ʼn toekomstigerekenskap vir onsdade ( die regterstoel van Christus) enewigewaarde (sien Matt. 10:37-39; 16:24-27; Mark 10:28-31; Lukas 9:23-26; Joh 8:31-32).

Om ʼn dissipeltemaak, moetons begin met die einde in gedagte. In Mattheus 10:25 sê Jesus: “Dit is genoeg vir ʼn dissipeldat hy soossyleraar is.” Ons doelwitmoet wees om Christusgelykheid in die dissipelteverwerklik. Dissipelskapprogramme, -kursusse of -materialemoet ʼn toegewydevolger van Jesus Christus oplewer wat gegrond is in genadeendaaromgemotiveer om tegroei in die kenmerke van ʼn dissipelsoosgeleerdeurons Here.

Hiermee in gedagte is hier ʼn vierdelige model vir gebalanseerdedissipelskap:

  1. Wat wil God hêmoet ek word ? Dit behelsomvormingsoos wat die dissipelmeersoosJesus word in die innerlikekarakter.
  2. Wat wil God hêmoet ek weet ? Inligting in die vorm van leringenBybelkennis is noodsaaklik vir ʼn vroom lewe.
  3. Wat wil God hêmoet ek doen? Ons kannie ware dissipelskaphêsonder dissiplinenie, hoewelonsdissiplinekanhê sonder ware dissipelskap. Die fokushier is op toepassing van waarheid op die leweengedrag.

Gevolgtrekking

Dissipelskap is meer as om teweet. Dit is meer as om tedoen. Dit iswete en doen, en vir die regteredes . Hierdie redes is ’n Christen se antwoord op God se genade. Ons weetdatonsdissipels van Christus maakwanneeronsmensesien wat in Christusgelykvormigheiddeuromvorming, inligting, toepassingenmotiveringgebalanseer is. Só ʼn dissipelsalsoortgelykedissipelsmaak.


*Genadenotas is ontwerp om af te laai en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. As u nie ’n PDF-kyker het nie, kan u hier klik om ’n gratis weergawe af te laai.
GraceNote

Genadenotas
RSS Feed

Genadenotas is ’n bondige kwartaallikse Bybelstudie oor belangrike kwessies rakende verlossing deur genade en lewe deur genade. Dit is ontwerp om af te laai (*pdf beskikbaar) en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. U kan nuwe Genadenotas ontvang deur in te teken op ons gratis kwartaallikse GraceLife-nuusbrief.

Genadenotas