GraceNotes
   

   Eis Johannes se Evangelie geloof in ewige sekerheid vir verlossing

Daar is party mense wat sê die reddendeboodskap van die evangelie is: “Glo in Jesus as die borg van die ewigelewe, wat nooit verlorekangaannie.” Met anderwoorde, ’n mensmoet die leerstelling van ewigesekerheid ken, verstaanensêdatjydaarmeesaamstem. Dit is diekerkleerdatdiegene wat deurgeloof in Jesus Christus gered word, nooit daardieverlossingsalverloorniedeurenigiets wat hulledoen of niedoennie. Die Skrif leer duidelikhierdiesekerheid (sien Genadenotas no. 24), maar moet ’n mensditbevestig om geredte word, of is dit ’n verregaandetoevoegsel tot verlossingdeurgeloofalleen in Christus alleen?

Hulle maakhul argument uit die Evangelie van Johannes, wat inderdaadbaietesê het oor die ewigelewe in verhoudingtotverlossing (byvoorbeeld 3:15-16; 3:36; 4:14; 5:24; 6:27; 6:40, 47, 54, 58; 68; 10:28). Die aanname word gemaakdat Johannes die enigsteBybelboek is wat geskryf is om onstevertel hoe om geredte word, en die ewigelewe is die eksklusiewefokus van daardieboodskap.

’n Kykie na Johannes se doelwit

In Johannes 20:30-31 verklaar die skrywersydoelwit met die skryfooruitgesoektewonderwerke : “Maar hierdiewondertekensisbeskrywesodatjulle kan glodatJesus die Christus is, die Seun van God, en sodatjulledeur te glo, in sy Naam die lewe kan hê .” Terwyl party mense sê dit is die enigstedoelstellingverklaringvir die heleboek, verduidelik Johannes net waaromhygekies het om oor die agttekens te skryfwat in die boekgesienword. As Johannes net aanongelowigesskryfoor hoe om geredte word, dan sou hoofstukke 13-17 nie by daardiedoelwit pas nie. In hierdiehoofstukke, nadat Judas vertrek het, het Jesus besprekings met Sy dissipelsalleenoorliefde, diens, volharding, leer van die Heilige Gees, vervolgingeneenheid.

Ons sou verwagdat Johannes sydoelwituitdruk in die inleidingtot die boek, soos wat hy in 1 Johannes 1:3-4 doen. Indiendit so is, dan vertel Johannes 1:4-5 onsdat hy skryf om Jesus Christus voortestel as die lig enlewe van mense. Selfs Johannes 20:31 ondersteunhierdietema, want die beloofderesultaat van geloof is “lewe,” nieuitdruklik “ewigelewe” nie. Johannes se Evangeliebied die leweaannie net in sylineêrekwantitatiewe sin nie, maar ook in syhuidige sin van gehalte van lewe, wat is waarom die dissipelsherhaaldelik in die boek glo (byvoorbeeld 1:50; 2:11, 22; 13:19; 14:10-11; 20:27). Nie “ewigelewe” nie, maar eenvoudig “lewe” is die kwessie in 1:4; 3:36; 5:21; 6:33, 35, 48, 51, 53, 63; 8:12; 10:10; 14:6; en 20:31.

’n Kykiena Johannes se anderstellingsoorverlossing

Baie anderkontekste van verlossing in Johannes fokusnie op die ewigelewenie, maar op anderaspekteenresultate van verlossing.

  • Verlossing van sonde: 1:29; 8:21, 24; 9:24; 13:8-10 (“gewas”), 15:3 (“skoon;”); 16:8-19.
  • Kom in die lig: 1:4-5, 9; 3:20-21; 8:12; 11:9-10; 12:35-36, 46.
  • Lewe as gehalte: 1:4; 4:36; 5:21, 40; 6:53, 63; 8:12; 10:10; 12:25; 17:2-3 (sien Matt. 16:25; Rom. 6:23; Gal. 6:8; 1 Tim. 6:12, 17-19 waar “ewigelewe” kwalitatief is).
  • Om nooit honger of dorste wees nie, wat tydelikebevrediging in jouhuidigeleweinsluit: 4:10; 6:33, 35; 7:37-38.
  • Die nuwegeboorte of inwoningdeur die Heilige Gees: 1:13; 3:3-7; 5:21; 7:39.
  • Om ’n kind van God te word of na die Vader tekom: 1:12; 14:6-7.
  • Verlossing van die finale dood: 5:24; 8:51-52; 11:25-26.
  • Jesus se doodvir sonde en wederopstanding: 1:29; 2:19; 3:14-15; 11:25-26; 12:32-33; 18:32; 19:30; 20:27-29.
  • Gered of verlos van veroordeling: 3:17-18; 5:29; 10:9; 12:47.
  • Geloof in wie Jesus is: “in Sy Naam:” 1:12; 2:23; 3:18; “in Hom:” 2:11; 3:15-16, 18; 4:39; 6:29; 7:31, 39; 7:48; 8:30; 9:36; 10:42; 11:45, 48; 12:37, 42; die Christus: 1:41; 4:25-26, 29, 42; 6:69; 7:26-27, 31, 41-42; 9:22-33; 10:24-25; 11:27; 20:31; die Seun van God: 1:49; 3:18; 6:69; 9:35-38; 11:27; 20:31; van God die Vader: 6:46; 8:42; 9:16, 33; 11:42; 16:27-30; 17:21. Die aanspraakdat Johannes se teksen Jesus se woordegeloof in ewigesekerheidvereis, is ’n kortsigtigebeskouing van verlossing in hierdie Evangelie, waarverlossing in sybaieaspekteaandagkry. Van die oorweldigendegereeldheid van Skrifgedeelteswaar Jesus se identiteitaanvaar of geglomoet word, kan ’n mensargumenteerdat wie Jesus is, is die fokus van die verlossendeboodskap in Johannes – Hy is die Een wat God gestuur het. Sy identiteit is beslis die beklemtoning van die proloog (Johannes 1:1-18). Ons kanooknie die sentraliteit van die doodenwederopstanding van Christus ignoreernie, veral die beklemtoningdaarvannáhoofstuk 12. ’n Kykiena Johannes se anderverklaringsoorverlossing As ewigesekerheid die doelstelling van ’n mens se geloofmoet wees, waarom word daarvangepraat as ’n resultaat in Skrifgedeeltes wat ontwerp is om diegene wat glo sekerheidte gee? In Johannes 5:24 is die doelwit van geloof “Hy wat My gestuur het” en die resultaat is “ewigelewe”. Maar nadat Hy ditgesê het, voeg Jesus by: “Hy [die een wat in Hom glo vir ewigelewe] word nieveroordeelnie, maar het reeds uit die doodna die leweoorgegaan.” Dit is ’n versekeringoor die resultaat van die ewigelewe, nie die vereiste vir ewigelewenie. Insgelykssê Jesus in Johannes 6:35 geloof in Hom as die Brood van die Lewe maak ’n mens nooit weer honger of dorsnie (wat verstaankan word as bevrediging in hierdieleween tot in ewigheid), maar stel dan in vers 37 die versekeringdat Hy nooit mensesaluitgooi wat na Hom komnie, enweer in vers 39 dat Hy niemandsalverloor wat die Vader aan Hom gee nie. Weereens gee Jesus in Johannes 10:27-30 die versekeringdatdiegene wat Hom hoor (in Hom glo) die ewigelewe het, nooit salvergaannie, enniemandsalhulleuit Sy hand of Sy Vader se hand ruknie. Hierdiestellings van ewigesekerheid word gegee om diegeneteverseker wat in Jesus Christus geglo het. Hulle is nie die doelwitnie, maar die resultaat van om die reddendeboodskapte glo. As diegene wat in Jesus geglo het reeds in ewigesekerheidgeglo het, dan is hierdieversekeringsonnodig. Jesus gebruikditeerder om mensetetroos wat reeds geglo het. Anderkant Johannes se Evangelie Terwyl Johannes se Evangeliebeslis ’n doelwit het om mensenaverlossingte bring, is dit ’n onbewysbareaannamedat hy die enigsteboekgeskryf het wat ’n evangelistiesedoelwitbevat. Waarom sou Matteus aan die Jode skryftensyeendoelwit was om hulleteoortuigdat Jesus die Messias is? Waarompraat Lukas enHandelinge van die resultate van die evangelie as vrede, vergiffenis van sondes, enregverdigverklaring (byvoorbeeld Lukas 18:14; 24:46-47; Handelinge 10:40, 43; 13:38-39)? Sowel Romeine as Galasiërsverduidelik die evangelie, maar hulbeskrywing van verlossing is hoofsaaklik in terme van regverdigverklaringvoor God. As regverdigverklaring (Romeine 3-4) komdeur die leerstelling van ewigesekerheidte glo, waarom put die apostel Paulus homwelsprekenduitdeurdaardiesekerheideers later in Romeine 8:28-39 teverduidelik? Anderkant die Joods-Christelikeingesteldheid Opeising van geloof in die Christelikekonsep van ewigesekerheidaanvaar ’n Joods-Christelike voorafbegrip van die ewigelewe as om vir altyd by God teleef. Maar hoe vertaaldaardiekonsep vir die Hindoe wat waarskynlik die ewigelewe as eindelosesiklusse van reïnkarnasieverstaan, of ’n Boeddhis wat die ewigelewe as opname in niksheidverstaan, of ’n ateïs wat geenkonsep van ’n lewehierna het nie? Moet ’n aanbieding van die evangelieaanhulle die Christelikekonsep van ewigeleweenewigesekerheidverduidelik, of kanhulle in Christus begin glo vir vergiffenis van sondes, regverdigheidvoor God, ’n nuwelewe, of verlossing van oordeel?

Gevolgtrekking

Terwylonskanargumenteerdatiemand wat in Jesus Christus glo vir die ewigelewe moetverstaandat ewig onherroeplikheideis of impliseer, ditdalknieaanvanklik of uitdruklikverstaansal word nie; ditsaldalknieeens op hul radar wees nie. Dit is ooknie die eksklusiewemanierwaarop Johannes en Jesus die evangelieboodskapaanbiednie ( of Lukas of Paulus, wat ditbetref). Buitendiensien Johannes duideliknie die ewigelewe net in sylineêre of kwantitatiewe sin nie, maar as ’n gehalte van verhouding met God: “En dit is dieewigelewe: dathulle U ken , die enigste ware God, en Jesus Christus wat deur U gestuur is” (Johannes 17:3, beklemtoningbygevoeg). Johannes se evangelieeisniegeloof op in die ewigelewe “wat nooit verloorkan word nie”. Natuurlik is ditgoed om ewigesekerheidtedeelwanneer die evangeliegedeel word. Wanneerditbegryp word, maakditdiebelofte van verlossingsoveelwonderliker. Maar onsmoetonderskei wat die doelwit van geloof is en die voorwaarde vir verlossing van die gevolg van verlossing.

Daar is baieresultate van verlossing, wat iemandeersná ’n taamliketydvolkomesalkanverstaan. Die leerstelling van ewigesekerheid is ’n wonderlikeenvertroostendeversekeringdatdiegene wat die ewigelewe het dit nooit kanverloornie, maar om teeisdat ’n ongereddepersoonditbegryp ten eindegeredte word, is ’n onnodigetoevoegseltot die reddendeevangelie. ’n Persoon wat in die Here Jesus Christus glo as hulVerlosser wat vir hul sondes gesterf het en weer opgestaan het, is voldoende vir verlossing.


*Genadenotas is ontwerp om af te laai en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. As u nie ’n PDF-kyker het nie, kan u hier klik om ’n gratis weergawe af te laai.
GraceNote

Genadenotas
RSS Feed

Genadenotas is ’n bondige kwartaallikse Bybelstudie oor belangrike kwessies rakende verlossing deur genade en lewe deur genade. Dit is ontwerp om af te laai (*pdf beskikbaar) en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. U kan nuwe Genadenotas ontvang deur in te teken op ons gratis kwartaallikse GraceLife-nuusbrief.

Genadenotas