Berou was nogaltyd ’n lastigewoord vir Christene enteoloë (om
nieteonderskeinie!). Daar is verskillendebeskouingsoor die betekenis,
vertalingenverhoudingdaarvantot die ewigeverlossing. Eindelikmoet die
betekenis van beroubepaal word deurgebruikenkonteks, maar enigestudie
van beroumoet met ’n bespreking van die woord op sigself begin.
Die samestelling van die woord
Die Afrikaansewoord berou is ʼn vertaling van die Grieksewoord
metanoia (werkwoord = metanoeǒ ). Die woord word gevormuit
twee woorde, meta , wat beteken agterna of
verandering , en noeǒ wat beteken om te dink (ʼn
vorm van die woord nous , of gedagte ). Daaromstel die
gevolglikewoord die betekenisvoor van agterna-gedagte of ’n
verandering van gedagte . Baie taalkundiges stem
ooreenoorhierdiebasiesedefinisie.
Die woord op sigself dui egternieaan wat die bedoeling van die verandering
van gedagte is nie. Dit word aan die konteksoorgelaat. In Bybelsetye is
metanoia in algemene taal gebruik vir iemand wat sygedagte in
ʼn nie-etiese sin oor ʼn verskeidenheid van dinge verander. Daarom is
berou ʼn vloeibarewoord wat sy finale definisieaan die konteksoorlaat,
baiesoos die woord tien, wat onslaatvra: “Tien waarvan?” In
die Nuwe Testament sienonsvoorbeelde van iemand wat van
gedagteveranderoor ʼn sondigehouding (Lukas 18:9- 14), vrugtelosewerke
(Hebreërs 6:1), vertroue in heidenseafgode (Handelinge 17:30), of God
self (Handelinge 20:21).
Hoewelditmeestal met sonde vereenselwig word, is sonde niealtyd die
bedoelingdaarvannie. Inderdaad word in die Koning James-weergawe van
die Ou Testament die woord berou gewoonlikgebruik met
verwysingna God wat berougehad het, wat
betekendatditnieoutomatiesverwysnadroefheid of bekering van sonde nie.
Die vorming van die woord
Ons moetnieaanvaardat twee stamwoorde wat gekoppel is om ʼn
derdewoordtevorm, altyd die presieseen finale definisiedaarvan gee nie.
Die Griekseekklěsiakom van ek (vanuit) enklěsis(geroep, van kaleǒ= om
teroep). Daarombetekenditletterlik die uitgeroeptes, maar
onsvertaalditgewoonlik as vergaderingof kerk.
Die stamwoordekanonsegterkosbareinsig gee in die finale woord se
ontwikkelingenbetekenis. In die geval van ekklěsia is die
kerkinderdaadgevormuitdiegene wat God uit die massa van die
mensdomgeroep het. ʼn Ander voorbeeld, homologeǒ, kom van
homoios (= dieselfde) en legǒ (= om tepraat),
daaromvertaalonsdit omdieselfde ding tesê, of saamte stem, te
bely. Soos party menseweet gee theopneustos, van theos
(= God) en pneuma (= gees/Gees, asem), ons God-geblaas
of inspirasie . Of oorweeg exagoraxǒ van ek
(vanuit) en agoraxǒ (om tekoop), daarom om tekoopvanuit,
of teverlos. Nasporing van stambetekenisse is baienuttig
vir, maar niebepalend van, finale betekenisnie. Steeds is ʼn woord se
oorsprongnietoevallignie, maar informatief. Daaromkanonsnie die vorming
van metanoia ignoreernie, wat aanons die basiesedefinisie van ’n
verandering van gedagte gee.
Die vertaling van die woord
Ons begrip van metanoia word ookgehelpdeur hoe die Hebreeusewoord
shu ^ b (= om tedraai [van iets], meer as 1000
keer in die Ou Testament gebruik) vertaal word. In die Grieksevertaling
van die Ou Testament, genaamd die Septuagint, word ditgereeldvertaal
met die Grieksewoord strephǒ ensyverskillendevorme. Dit word
nooit met metanoia vertaalnie. As metanoia beteken om
wegtedraai van sonde, dan sou onsverwagdatdit die Hebreeusewoord vir
draai ( shu ^ b ) minstenssomsvertaal.
In die laattweedeeeu het die kerkvader Tertullianus geargumenteer die
betekenis van “verandering van gedagte” is die bestevertaling vir
metanoia. In dieselfde gees het Engelssprekendenavorsers lank gekladaar
is nie ʼn goeieenkelwoordvertaling vir metanoianie. Die Griekskundige
A.T. Robertson het opgemerk:“Dit is ’n
linguïstieseenteologiesetragediedatonsmoetaanhou om ‘berou’ vir
metanoia tegebruik.” Die Engelsewoordrepentance het sywortels in die
Latynsewoordpenitentiawat op berou dui as droefheid, of nogerger die
Katoliekeleerstelling van boetedoening, waariniemand se sonde vergewe
word deur ʼn priester se voorgeskreweboetedoening.
Beroumoetniegedefinieer word in terme van uiterlikeoptrede of
jammerlikeemosienie. In die lig van hoe metanoia gevormengebruik is,
lykditasof ʼn goeievertalingvandag ’n verandering van gedagtesou wees.
Maar daarkan ʼn betereen wees. Wanneeronsondersoekinstelna wat Bybelsbedoel
word met gees ( nous ) vindonsdatditsomsgebruik word
vir dieinnerlikeoriëntasieenmorelehouding (sien Rom. 1:28; 7:23, 25;
Ef. 4:17, 23; Kol. 2:18). Daarom is die gees, Bybelsgesproke, niealtyd
die suiwerintelleknie. Daarom sou die bestevertaling van metanoia
wees om tot inkeertekom . Dit verwysna ʼn persoon se
innerlikeverandering van houdingenmorelerigting. Die Bybel ontleednie
die innerlikepersoonsielkundignie, maar laatditdaar.
Taalkundigvereis om tot inkeertekomnie ʼn gedragsveranderingnie, hoeweldit
is wat gewoonlik van ʼn innerlikeveranderingverwag word. Die Bybel
onderskeitussen die innerlikeverandering van berouen die
uiterlikegedrag wat ditmotiveer. Dit is duidelik in die
logiesevordering van innerlikeberou tot uiterlikegedrag wat in Matteus
3:8/Lukas 3:8 enHandelinge 26:20 genoem word, en in die onwaarskynlike
scenario van iemand wat sygedragsewekeer in ʼn dagverander in Lukas
17:3-4.
Die implikasies van die woord
Met betrekking tot ewigeverlossing is inkeernie ʼn tweede stap of
voorwaardenie. Verlossing is altyddeurgeloof in Christus alleen. Maar
somslykdit of daar ʼn oorvleueling is tussengeloofen tot inkeerkom (sien
Mark 1:15; Luk 5:32; 24:47; Hand 11:18; 17:30, 34; 2 Pet 3:9).
Aangesiengeloofbetekenjy is oortuig dis waar, is daarwanneeriemand tot
inkeerkom (glo) ʼn verandering van gees en hart. Berou is die
meeralgemenekonsep, want iemandkan tot inkeerkomooriets, selfs God of
sonde, maar niegered word nie. Wanneeriemand die evangelie glo, is hy
oortuig van ietswaarvan hy nievoorheenoortuig was nie, daarom het hy
tot inkeergekomoorwie Jesus is en wat Hy oor die ewigelewebeloof het,
ensyeietoestand ten opsigtedaarvan (sienHandelinge 20:21).
Geloofbehelsberou, maar beroubehelsniealtydgeloofnie.
Gevolgtrekking
In die algemeen is ʼn goeievertaling van metanoia om tot inkeertekom
. Maar aangesienditlomp is, is onswaarskynlikgelaat met die woord
berou . Danword dit onsverantwoordelikheid om te verduidelik, op te
helder en dit reg toe te pas. Sy presiesebetekenismoetdeur die
konteksverhelder word. In iedergeval, is berou as ’n
innerlikeveranderinggeensins ʼn daad wat verlossingverdiennie.
Innerlikeinkeerkanaltyd van syuiterlikehandelingeonderskei word,
hoeweleen die oorsaak van die ander is. In die prediking van die
evangelie is glo vir seker die meernormatiewe,
oorheersendeenspesifiekewoord wat gebruikmoet word.