Baie mense dink as hullegenoeggoeddoen of nieteveelkwaadnie, dan sal God
hulletoelaat om in die hemeltekom. Met anderwoorde, wanneerditkom by
die verkryging van die ewigelewe, dink hulle God gradeervolgens ʼn
kurwe. Hierdieaanname is gebou op sekerefoutiewedenke.
Eerstensverstaanhierdiemanier van denkeniedat God se standaard van
goedheidabsoluut is nie.
As iemand die ewigelewekonverkrydeurgoedte wees, deur God se wettenatekom,
of deurenigesoortbeloftetedoen, dan salsy of haaroptredevolmaakgoedmoet
wees omdat God volmaakgoed is. Jesus Christus het geleerniemand is
volkomegoedniebehalwe God (Matt. 19:17; Rom. 3:9-12). Baie mense het ʼn
relatieweindruk van goedheid, ditwilsêhullekyknaander om tesien hoe
huleiegoedheidvergelyk. Natuurlikvindhulledathullebeter is as party
enslegter as ander. Maar andermense is nie die standaard van die
hemelnie, God self is.
Tweedens is dit ʼn fout om te dink dat ʼn mens se bestegoedgenoeg is.
Die Bybel leer datiemand se bestepogings om die ewigeleweteverkry, nie God
se aanvaardingwerd is nie (Jes. 64:6; Rom. 3:20; Ef. 2:8-9). Iemandsal
God se standaarde (soosweerspieël in Sy wette) perfekmoetnakomen mag
nie in selfs net eenaspek of opdragtekortskietnie (Gal. 3:10; Jak.
2:10). Daar is altydruimte om teverbeter of meertoegewydte wees, daarom
is selfs ʼn mens se besteprestasieniegoedgenoemnie.
Derdens is dit ʼn fout om te dink dat ʼn mens se
probleemeenvoudigsygedrag is.
Niemand kan die ewigeleweverkrydeuruiterlikegedragnie, maar net deur in
Jesus te glo as Verlosser van sonde. Die Bybel leerdat sonde, nie
sondes op sigself nie, ongeredde mense verhinder om God se lewe te
ervaar. Sonde is die gevolg van ʼn sondigetoestand, baie sooswat ʼn hoes
en loperigeneus die gevolg van ʼn verkoueis. Terwylons die simptoom van
die probleem ( die hoes) kanbehandel, moet die genesingafreken met die
oorsaak of toestand ( die verkoue). Die ongereddemens se probleem is
eerstenshulsondigegeesteliketoestandwaarinhulle vir God dood is (Rom.
3:18; Ef. 2:1). Daarombehandelverandering of verbetering van ʼn mens se
gedragnie die probleem wat ʼn ongereddemenskeer om die ewigelewetehêen
die hemel in tegaannie.
Vierdens is dit ʼn fout om teignoreer wat God alreeds vir onsgedoen het.
God het sy Seun, Jesus Christus, gestuur om tedoen wat
niemandanderskondoennie. Aangesienelkeongereddepersoon se pogings om
goedtedoen of goedte wees bevlek is deursondigheid, moesiemandvoldoen
in God se eis vir geregtigheidnamenselkepersoon. Net Jesus konditdoen,
want as God die Seun was Hy sonder sonde envolkomeaanneemlik vir God.
Jesus het elkepersoon se sonde op Homselfgeneemen die prys van die dood
vir almalbetaal (2 Kor. 5:21). Toe het Hy aanalmal die geskenk van die
ewigelewegebied, wat deurgeloofontvangkan word (Joh. 1:12; 3:16; Ef.
2:8-9). Om te dink datonsmoetpresteerbeledig God en Sy perfektegeskenk
as onvoldoende.
Gevolgtrekking
Niemand kan hoop om die ewigelewetehêdeurbeterte wees as andere of
deurgoedgenoegte wees nie. Niemand se werke, wetsonderhouding,
prestasie, toewyding, hervorming, berou vir sonde, weerhouding van
sonde, doop, kerkbywoning, opretheid of goeiebedoelings is goedgenoeg
vir die hemelnie. Die enigste hoop is om teaanvaar wat God