Die Bybel beloofdat “wieook al glo in [Jesus Christus] salnievergaannie,
maar die ewigelewehê” (Johannes 3:16) ensê: “Deur genade is
julledeurgeloofgered” (Ef. 2:8). Maar hoeveelgeloof is nodig om
hierdieverlossingteverkry?
Iemandkan wonder of hy of sygenoeggeglo het om geredte word. Geen wonder
nie – daar is diegene wat daaropaanspraakmaakdatverlossing net gegee
word aandiegene wat genoeggeloof het, ʼn vollegeloof, ’n
spesialegeloofensovoorts, wat impliseerdatjougeloof in God se belofte
van verlossingonvoldoendekan wees.
Verskillendehoeveelhedegeloof
Ons weetdatgeloofkanwissel in graad of hoeveelheidvanweëBybelsegetuienisse.
Jesus het gepraat van dié met “min geloof” (byvoorbeeld Matt. 6:30;
8:26; 14:31) endiegene met “grootgeloof” (byvoorbeeld Matt. 8:10;
15:28). Die man wie se seun van ʼn bose gees genees is, het ʼn
kleinbietjiegeloofgehad, maar vir meergevra (Mark 9:24). Jesus het van
geloof so kleinsoos ʼn mosterdsaadgepraat, die
kleinstelandboukundigesaad wat in daardiedaebekend was (Matt. 17:20;
Lukas 17:6).
In die geval van die man met die swakgeloof is ditduidelikdatselfs die
kleinhoeveelheid wat hy gehad het, genoeg was om Jesus se
wonderwerktesien. Jesus het self gesê ʼn mosterdsaadgroottegeloof is
genoeg om ʼn berg teskuif of ʼn boom teverplant. Dit dui aandat die
hoeveelheidgeloofnie die kwessie is nie; die kwessie is die doelwiten
die kragwaartoe die gelooftoegangkry.
Geloofensydoelwit
Eerstensmoetdaaropgelet word dat die Bybel se beloftes van ewigelewe wat
geloof of die praktyk van geloofnoem, niespesifiseerhoeveelgeloofnodig
is om ewigeleweteverkrynie. (Handelinge 8:37 lykdalkna ʼn
uitsonderingwanneer Philippus die Ethiopiesestaatsamptenaarverteldat hy
gedoopkan word “As jy glo met jou hele hart,” maar vers 37 is nie in
baiebelangrikeGrieksemanuskriptenieen word daaromweggelaat in
baievertalings. Nieteminwys die Ethiopiër se antwoord, “Ek glo Jesus
Christus is die Seun van God”, dat die hoeveelheid geloofnie
die kritiekekwessie is nie; die kwessie is eerder die doelwit
van geloof.)
Tweedens is ditnieeintlikonsgeloof wat ons red nie. WanneeronsnaEfesiërs
2:8 kyk, “Want deurgenade is julledeurgeloofgered,”
kanonsonderskeitussen die oorsaak ( deur genade) en die metode
( deur geloof). As iemandbyvoorbeeldsê hy het sy motor met ʼn
tuinslanggewas, verstaanonsdat die tuinslang die metode is waardeur die
oorsaak van die wassery (water) gelewer is. Die tuinslang het
nieeintlik die motor gewasnie, maar die water het. Geloof op sigself is
nie ʼn mag nie, maar ʼn kanaal
waarlangs God se krag om te red gelewer word.
Derdens is die kleinstehoeveelheidgeloofgenoeg vir redding as die doelwit
van daardiegeloofditwerd is. Aangesiendit God se genade is wat ons in
Jesus Christus red, salenigehoeveelheidgeloof in Hom red. Iemand wat
byvoorbeeldverdrinkkansterkgeloofhê in ʼn lekkende boot wat haarniekan
red nie, of sykanswakgeloofhê in ʼn seewaardige boot wat haarkan red.
Die swakstegeloof is genoeg om te red as dit in ʼn waardigedoelwit is.
Sommigemense het ’n enormehoeveelheidgeloof in ʼn valse godsdiens of in ʼn
valsgodsdienstigeleier, maar hullesalniegered word nie. Die gelowige
met die kleinstehoeveelheidgeloof in die waardige Seun van God salgered
word, want verlossing hang nieaf van die sterkte van jougeloofnie, maar
van die bekwaamheid van Jesus Christus om tedoen wat Hy belowe.
Gevolgtrekking
Ondersoek van die gehalte of hoeveelheid van jougeloof is ʼn
subjektieweoefening in sinloosheid. Verlossingen die versekering van
verlossingkom net deurgelooftefokus op die waadigheid van Jesus
Christus en Sy belofte om te red. Die kwessie is niehoeveelons glo nie,
maar waarinons glo. Ófons glo in Jesus Christus vir die ewigelewe,
ófonsdoenditnie.