Christene stem saamdat Jesus ons in Matteus 28:18-20 opdraggegee het om
dissipelstemaak. Maar dissipelsmaakbetekenverskillende dinge vir
verskillendemense. Hoe kanonsweetwanneerons ʼn dissipelgemaak het? Is
iemand wat ʼn kursus of reeks kursussegeslaag het ʼn dissipel? Is iemand
wat Bybelseleringgeleer het ʼn dissipel? Of het ons ʼn
dissipelgemaakwanneerons ʼn Christen leer om gereeldstiltetydtehou of
vroom te wees?
ʼn Opname van dissipelskapprogramme, -kursusseen -boeke toon die
verskillendebegrippe van wat ditbeteken om ʼn dissipeltemaak. Sommige is
nooit duidelikoor wat hulleprobeerproduseernie, endit word
gouduidelikdatdaarverskillendemaniere is om daaruittekom.
Sommigemateriaal neem kennis van leerstellinge of die Bybel baieernstig
op. Ander kies om die gedissiplineerdegewoontessoosgebed,
Bybelstudieengetuienislewertebeklemtoon. Nogandermateriaalkanfokus op
verhoudings of op karakter.
Een element wat blykbaardeurgaanskortkom in dissipelskapmateriale is
behoorlikemotivering. Moontlik is ditwaarombaie wat
dissipelskapkursusseslaagdaarinmisluk om hulverbintenisse tot
dissipelskap vol tehou. Jesus het ʼn hoëkosteaandissipelskapgeheg.
Dissipelsmoetgemotiveer wees om die prystebetaal. Jesus het
dikwelsgepraat van seëninge, vertroostinge, beloningsenewigebelang in
gesprekkeoordissipelskap. ʼn Waarlikgemotiveerdedissipelsal alle
hindernissetebowekom om leringeen die Bybel te leer ken, die
nodigedissiplinestedoen, en die nodigeverhoudingsteontwikkel.
Dit is waargenadeinkom. Die genade van God wat vir onsverlossing bring is
die motivering om Christus in dissipelskaptevolg. Jammer genoegblykbaie
of die meestedissipelskapmateriale ʼn konsekwentetoepassing van die
seëninge van genade vir die Christen se leweengroeikorttekom. Tog het
Jesus genade in syleringeoordissipelskap as motiveringopgeneem. Hy het
gepraat van tydelikeenewigebelonings, ʼn toekomstigerekenskap vir
onsdade ( die regterstoel van Christus) enewigewaarde (sien Matt.
10:37-39; 16:24-27; Mark 10:28-31; Lukas 9:23-26; Joh 8:31-32).
Om ʼn dissipeltemaak, moetons begin met die einde in gedagte. In Mattheus
10:25 sê Jesus: “Dit is genoeg vir ʼn dissipeldat hy soossyleraar is.”
Ons doelwitmoet wees om Christusgelykheid in die dissipelteverwerklik.
Dissipelskapprogramme, -kursusse of -materialemoet ʼn toegewydevolger
van Jesus Christus oplewer wat gegrond is in genadeendaaromgemotiveer
om tegroei in die kenmerke van ʼn dissipelsoosgeleerdeurons Here.
Hiermee in gedagte is hier ʼn vierdelige model vir
gebalanseerdedissipelskap:
-
Wat wil God hêmoet ek word ? Dit behelsomvormingsoos wat die
dissipelmeersoosJesus word in die innerlikekarakter.
-
Wat wil God hêmoet ek weet ? Inligting in die vorm van
leringenBybelkennis is noodsaaklik vir ʼn vroom lewe.
-
Wat wil God hêmoet ek doen? Ons kannie ware dissipelskaphêsonder
dissiplinenie, hoewelonsdissiplinekanhê sonder ware dissipelskap. Die
fokushier is op toepassing van waarheid op die leweengedrag.
Gevolgtrekking
Dissipelskap is meer as om teweet. Dit is meer as om tedoen. Dit iswete en
doen, en vir die regteredes . Hierdie redes is ’n Christen se
antwoord op God se genade. Ons weetdatonsdissipels van Christus
maakwanneeronsmensesien wat in Christusgelykvormigheiddeuromvorming,
inligting, toepassingenmotiveringgebalanseer is. Só ʼn
dissipelsalsoortgelykedissipelsmaak.