9 As jy met joumond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat
God Hom uit die doodopgewek het, saljygered word. 10 Met die hart glo
ons, enons word vrygespreek, en met die mond bely ons, enons word
gered.
In hoofstukke 3 en 4 van Romeine het die apostel Paulus aangetoondat ’n
mensongetwyfeld vir ewigvoor God geregverdig is net op die grondslag
van geloofalleen in Jesus Christus alleen. Waarom dan sê hy in hoofstuk
10 dat ’n mens “die Here Jesus moet bely” vir verlossing?
Sekereonaanvaarbarebeskouings
’n Paar verduidelikings vir die betekenis van bely is strydig met
Paulus se beskouing van regverdigverklaring –
verlossingdeurgeloofalleen. As ditbyvoorbeeldbetekendat ’n mens om te
bely ’n hoorbare, mondelingeverklaring van geloof in Jesus aan ’n
anderpersoon of aan ’n Christelikevergaderingmoetmaak, is dit ’n
toevoeging tot geloofalleen. Dit sou ookwaar wees as belydenisverstaan
word as publiekeChristelikedoop of Christelikegedrag. Die kwessie word
verdergekompliseerwanneer ’n mens “bely die Here Jesus” interpreteer as
’n sekereverbintenis wat Jesus Meester van ’n mens se hele lewemaak.
Dit weerspreekbeslis die gratis geskenk van
regverdigheiddeurgeloofalleen.
Die woord op sigself
Ons kry ’n bitjiehulp as ons die woord bely verstaan van
syGriekseoorsprong, homologeō . Die stamme homo , wat
eenders beteken, en logeō , om te praat ,
beteken om dieselfde ding tesê , of saamstem . Bely
beteken om ’n algemeneopvattingtedeel, of toe te gee of
teerkendatietswaar is. Daar is niksomtrent die woord op sigself wat ’n
publieke of mondelingeverklarngaanandervereisnie. Twee keer in Romeine
word die belydenisaan God gedoen (14:11; 15:9; vergelyk die
gebruikdaarvan in 1 Johannes 1:9).
Die konteks
Paulus skryfhoofsaaklikaan die Jode in Rome (10:1-3), hoewelhierdiewaarheid
op alle mense van toepassing is (10:4, 11-13). Sy Joodsevolksgenote is
nie vir ewiggerednie, want hulle het Christus se
regverdigheidverwerpterwylhullehuleiewouvestig (10:3). Die Jode moes
glo in Jesus Christus as hul Messias; met anderwoorde,
hullemoes Hom bely , om teerkendat net Jesus
aanhulleregverdigheidkon gee. Bely het
daaromdieselfdebelangrikheid as geloof (vergelyk hoe bely
gebruik word in 1 Johannes 2:23; 4:2-3; 2 Johannes 7). Die
belydenis, soos met geloof, is op God gerig, niemensenie. Geloof is die
uitstaandekwessie in die konteks (10:4, 6, 11, 14, 17). Paulus se
afwisselendegebruik van bely en glo in verse 9-11 dui
op ’n soortgelykebetekenis, net soosgeloofenaanroeping van God in verse
11-13.
Die aanhalinguitDeuteronomius
In verse 6-8 haal Paulus Deuteronomius 30:12-14 aan om die Jode
teherinneraan wat hulle reeds gehoor het endalkselfsgememoriseer het.
Dit was nienodigdathulleuitgebreidmoessoek vir God se regverdigheidnie.
Dit was en is geredelikbeskikbaar – so naby as hul monde enharte. Al
wat die Jode moetdoen, is om saamte stem met of die waarheid van God se
getuienis in die Ou Testament teerkenoorregverdigheid in die Messias,
om te glo in Jesus Christus. Die monden hart is intrinsiekverbind
(Matt. 12:34; Lukas 6:45) soosweerspieël in beide die
Deuteronomius-aanhalingen Paulus se gebruikdaarvan.
Om “die Here Jesus te bely” betekeneenvoudig om teerkendat Jesus is wie God
gesê het Hy is, die Messias enVerlosser. Die benoeming “Here” in vers 9
en in die aanhalinguit Joël 2:32 in vers 13 vertaal die goddelike naam
YHWH , wat die primêrebetekenis van goddelikheid het. Om dit
heerskappy telaatbetekenlykarbitrêr, aangesien Jesus se
goddelikheidbaiegoddelikerolleinsluit (Skepper, Regter,
Hoëpriesterensovoorts).
’n Alternatiewestandpunt
Daar is ’n anderbeskouing van bely in hierdieSkrifgedeelte wat nie
Paulus se lering van regverdigverklaringdeurgeloofalleenweerspreeknie.
Hierdiebeskouing begin met die aannamedat die toorn wat die
mensdombeleeftydelik is (1:18) ennieewigetoorn of
veroordelinginsluitnie. Romeine 10:9-13 verduidelik hoe die Jode
kanontsnapaan God se tydeliketoorn van hulvervolgendevyande. Om die
Here Jesus te bely en die naam van die Here aan toe roepbeteken om
publiekaante sluit by die aanbidding van die gelowigegemeenskap. Die
belofte van God se regverdigheidenverlossing in die konteks van Romeine
10 is egternieeksklusieftot die Jode nie (10:4, 11-13).
Hierdiebeskouinginterpreeeerverlossingook as suiwertydelikenwys op
Paulus se gebruik van Joël 2:32 in vers 13 as ’n belofteaan Israel vir
verlossing van hulvyande in die laastedae. Terwylditwaar is, val die
toekomstigeverlossing van Israel van syvyandesaam met
sygeestelikeverlossing van veroordeling (Obad. 17; Zach. 12:1-10).
Paulus het ditdalk as ’n algemenebeginselgebruikdat die geloof van
almal wat God aanroep (glo) vir verlossing (wat ewigeverlossinginsluit)
beantwoordsal word. Terwylhierdiebeskouingkonsekwent is met
ewigeverlossing as ’n gratis geskenk, gee ditnievoldoendeaandagaan die
oorheersendekonteks van Israel se gebrekaanregverdigheidnieen hoe
hulleditkanverkry (10:1-8).
Gevolgtrekking
Gewege die beklemtoning in die konteks van Israel se gebrekaangeloof om God
se regverdigheidteverseker, lykditasof bely gebruik word in
die lig van Deuteronomius 30:12-14 om teverwysna Israel se (enalmal se)
noodsaak om saamte stem met God datregverdigheidntverkry word deur die
beloofde Messias, Jesus Christ. Dit is geredelikbeskikbaar vir diegene
wat erken God was en is reg. Soos wat Paulus vroeërgeleer het
(hoofstukke 3-4), kom die regverdigverklaring van God niedeuronseie
inspanning of enigiets wat onsdoennie. Dit kom net deurgeloof in God se
getuienisoor die goddelikeVerlosser, Jesus.