GraceNotes
Genadenotas is ’n bondige kwartaallikse Bybelstudie oor belangrike kwessies rakende verlossing deur genade en lewe deur genade. Dit is ontwerp om af te laai (*pdf beskikbaar) en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. U kan nuwe Genadenotas ontvang deur in te teken op ons gratis kwartaallikse GraceLife-nuusbrief.
Topic: Werke
(If the Gracenote is displayed in english, the translation was not available.)
Daar is alle rede om te dink datdiegene wat in Jesus Christus as Verlossergeglo het endaaromkinders van God is, in ʼn sekere mate ʼn veranderdelewesalervaar. Party mensesalsêdathierdieveranderdeleweblykuitgoeiewerke wat bewyshulle is gered. As ditwaar is, dan is dieomgekeerdewaar: As daargeengoeiewerke is nie, dan is daargeenverlossingnie. Volgenshierdieopvattingbewys of weerlêgoeiewerke (soms “vrugte” genoem of bewys van ʼn veranderdelewe) ʼn mens se ewigeverlossing of nie.
Baie mense dink as hullegenoeggoeddoen of nieteveelkwaadnie, dan sal God hulletoelaat om in die hemeltekom. Met anderwoorde, wanneerditkom by die verkryging van die ewigelewe, dink hulle God gradeervolgens ʼn kurwe. Hierdieaanname is gebou op sekerefoutiewedenke.
*Genadenotas is ontwerp om af te laai en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. As u nie ’n PDF-kyker het nie, kan u hier klik om ’n gratis weergawe af te laai.



