GraceNotes Justified

 GraceNotes


Genadenotas is ’n bondige kwartaallikse Bybelstudie oor belangrike kwessies rakende verlossing deur genade en lewe deur genade. Dit is ontwerp om af te laai (*pdf beskikbaar) en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. U kan nuwe Genadenotas ontvang deur in te teken op ons gratis kwartaallikse GraceLife-nuusbrief.

Topic: Verlossing

(If the Gracenote is displayed in english, the translation was not available.)

  • 28 - Kan goeie werke verlossing bewys — June 2005
    Daar is alle rede om te dink datdiegene wat in Jesus Christus as Verlossergeglo het endaaromkinders van God is, in ʼn sekere mate ʼn veranderdelewesalervaar. Party mensesalsêdathierdieveranderdeleweblykuitgoeiewerke wat bewyshulle is gered. As ditwaar is, dan is dieomgekeerdewaar: As daargeengoeiewerke is nie, dan is daargeenverlossingnie. Volgenshierdieopvattingbewys of weerlêgoeiewerke (soms “vrugte” genoem of bewys van ʼn veranderdelewe) ʼn mens se ewigeverlossing of nie.

  • 29 - Hoe goed moet jy wees om in die hemel te kom — September 2005     Podcast
    Baie mense dink as hullegenoeggoeddoen of nieteveelkwaadnie, dan sal God hulletoelaat om in die hemeltekom. Met anderwoorde, wanneerditkom by die verkryging van die ewigelewe, dink hulle God gradeervolgens ʼn kurwe. Hierdieaanname is gebou op sekerefoutiewedenke.

  • 30 - Hoeveel geloof is nodig om te red — December 2005
    Die Bybel beloofdat “wieook al glo in [Jesus Christus] salnievergaannie, maar die ewigelewehê” (Johannes 3:16) ensê: “Deur genade is julledeurgeloofgered” (Ef. 2:8). Maar hoeveelgeloof is nodig om hierdieverlossingteverkry?

  • 31 - Waterdoop en ewige verlossing — March 2006     Podcast
    Baie kwessies wat met waterdoopverbandhoukanbespreek word, maar die belangrikstekwessie is of ditewigeverlossingkanverkry. Moet iemand in water gedoop word om die ewigelewetehê?

  • 38 - Gee ’n duidelike evangeliese uitnodiging — December 2007
    Omdat die evangelie van Jesus Christus die enigsteboodskap is wat mensekan red, wilons so duidelikmoontlik wees in onsverduideliking van hoe iemand die ewigelewekanhê. Sodraons die goeienuusgedeel het van wie Jesus is en wat Hy vir onsgedoen het deur Sy doodenopstanding, moetonsmensenooi om te glo in Sy belofte van die ewigelewe. ’n Duidelikeevangelieseuitnodigingkanegterongedaangemaak word deur ’n onduidelikeuitnodiging. Wanneeronsverduidelikdat Jesus Christus allesnodigg...

  • 40 - Die inhoud van die evangelie van verlossing — June 2008
    Wanneerons die evangelieduidelikwildeel, moetons twee grootbesorgdhedehê. Eerstensmoetonsvolkomeduidelik wees oor die voorwaarde vir verlossing − geloof. Daardiegeloofmoetvry wees van enigewerke, verbintenis, of idee of merieteaanonskantsodatgenadegenadebly.

  • 65 - Openbaring 3:20 en om Jesus in jou hart te nooi — September 2014
    “Kyk, ek staan by die deurenklop. As enigiemand My stem hoor en die deuroopmaak, sal ek by homingaanen met hommaaltydhou, en hy met My.” Openbaring 3:20

  • 67 - Wat is die “Teologie van gratis genade” — March 2015
    Teologieseetikette is ’n gemaklikemanier om geloofstelsels op te som. Baie etikette het ’n gevestigdedeel van die teologiesegesprekgeword, soosArminianisme, Calvinisme, amillennialisme, of premillennialisme. Baie wat die etiket “Teologie van gratis genade” hoor, wonder wat ditbeteken. Hier is ’n kortopsomming.

  • 75 - Hoe God mense na verlossing trek — March 2017
    Johannes 6:44 “ Niemandkanna My toe kom as die Vader wat My gestuur het, homniena My toe kan trek nie; en Ek salhom op die laastedaguit die doodlaatopstaan.”

  • 79 - Eis Johannes se Evangelie geloof in ewige sekerheid vir verlossing — March 2018
    Daar is party mense wat sê die reddendeboodskap van die evangelie is: “Glo in Jesus as die borg van die ewigelewe, wat nooit verlorekangaannie.” Met anderwoorde, ’n mensmoet die leerstelling van ewigesekerheid ken, verstaanensêdatjydaarmeesaamstem. Dit is diekerkleerdatdiegene wat deurgeloof in Jesus Christus gered word, nooit daardieverlossingsalverloorniedeurenigiets wat hulledoen of niedoennie. Die Skrif leer duidelikhierdiesekerheid (sienGenadenotasno. 24), maar moet ’...

  • 80 - Wat is die betekenis van bely in Romeine 10:9-10 — June 2018
    9 As jy met joumond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die doodopgewek het, saljygered word. 10 Met die hart glo ons, enons word vrygespreek, en met die mond bely ons, enons word gered.

  • 88 - Verwarrings oor Handelinge 16:31 — June 2020     Podcast
    Omtrent 2000 jaargelede het die apostel Paulus (met symedewerker Silas) ’n beangstetronkwag se vraagbeantwoord: “Menere, wat moet ek doen om geredte word?” Hy het eenvoudiggeantwoord: “Glo in die Here Jesus Christus enjysalgered word, jyenjouhuishouding.” Sedertdien het daardieeenvoudigeantwoorddebatoor die betekenisdaarvanmeegebring. Hier is ’n paaralgemenewanbegrippe van Handelinge 16:31.

  •  


    *Genadenotas is ontwerp om af te laai en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. As u nie ’n PDF-kyker het nie, kan u hier klik om ’n gratis weergawe af te laai.