GraceNotes
Genadenotas is ’n bondige kwartaallikse Bybelstudie oor belangrike kwessies rakende verlossing deur genade en lewe deur genade. Dit is ontwerp om af te laai (*pdf beskikbaar) en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. U kan nuwe Genadenotas ontvang deur in te teken op ons gratis kwartaallikse GraceLife-nuusbrief.
Topic: Verlossing
(If the Gracenote is displayed in english, the translation was not available.)
Daar is alle rede om te dink datdiegene wat in Jesus Christus as Verlossergeglo het endaaromkinders van God is, in ʼn sekere mate ʼn veranderdelewesalervaar. Party mensesalsêdathierdieveranderdeleweblykuitgoeiewerke wat bewyshulle is gered. As ditwaar is, dan is dieomgekeerdewaar: As daargeengoeiewerke is nie, dan is daargeenverlossingnie. Volgenshierdieopvattingbewys of weerlêgoeiewerke (soms “vrugte” genoem of bewys van ʼn veranderdelewe) ʼn mens se ewigeverlossing of nie.
Baie mense dink as hullegenoeggoeddoen of nieteveelkwaadnie, dan sal God hulletoelaat om in die hemeltekom. Met anderwoorde, wanneerditkom by die verkryging van die ewigelewe, dink hulle God gradeervolgens ʼn kurwe. Hierdieaanname is gebou op sekerefoutiewedenke.
Die Bybel beloofdat “wieook al glo in [Jesus Christus] salnievergaannie, maar die ewigelewehê” (Johannes 3:16) ensê: “Deur genade is julledeurgeloofgered” (Ef. 2:8). Maar hoeveelgeloof is nodig om hierdieverlossingteverkry?
Baie kwessies wat met waterdoopverbandhoukanbespreek word, maar die belangrikstekwessie is of ditewigeverlossingkanverkry. Moet iemand in water gedoop word om die ewigelewetehê?
Omdat die evangelie van Jesus Christus die enigsteboodskap is wat mensekan red, wilons so duidelikmoontlik wees in onsverduideliking van hoe iemand die ewigelewekanhê. Sodraons die goeienuusgedeel het van wie Jesus is en wat Hy vir onsgedoen het deur Sy doodenopstanding, moetonsmensenooi om te glo in Sy belofte van die ewigelewe. ’n Duidelikeevangelieseuitnodigingkanegterongedaangemaak word deur ’n onduidelikeuitnodiging. Wanneeronsverduidelikdat Jesus Christus allesnodigg...
Wanneerons die evangelieduidelikwildeel, moetons twee grootbesorgdhedehê. Eerstensmoetonsvolkomeduidelik wees oor die voorwaarde vir verlossing − geloof. Daardiegeloofmoetvry wees van enigewerke, verbintenis, of idee of merieteaanonskantsodatgenadegenadebly.
“Kyk, ek staan by die deurenklop. As enigiemand My stem hoor en die deuroopmaak, sal ek by homingaanen met hommaaltydhou, en hy met My.” Openbaring 3:20
Teologieseetikette is ’n gemaklikemanier om geloofstelsels op te som. Baie etikette het ’n gevestigdedeel van die teologiesegesprekgeword, soosArminianisme, Calvinisme, amillennialisme, of premillennialisme. Baie wat die etiket “Teologie van gratis genade” hoor, wonder wat ditbeteken. Hier is ’n kortopsomming.
Johannes 6:44 “ Niemandkanna My toe kom as die Vader wat My gestuur het, homniena My toe kan trek nie; en Ek salhom op die laastedaguit die doodlaatopstaan.”
Daar is party mense wat sê die reddendeboodskap van die evangelie is: “Glo in Jesus as die borg van die ewigelewe, wat nooit verlorekangaannie.” Met anderwoorde, ’n mensmoet die leerstelling van ewigesekerheid ken, verstaanensêdatjydaarmeesaamstem. Dit is diekerkleerdatdiegene wat deurgeloof in Jesus Christus gered word, nooit daardieverlossingsalverloorniedeurenigiets wat hulledoen of niedoennie. Die Skrif leer duidelikhierdiesekerheid (sienGenadenotasno. 24), maar moet ’...
9 As jy met joumond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die doodopgewek het, saljygered word. 10 Met die hart glo ons, enons word vrygespreek, en met die mond bely ons, enons word gered.
Omtrent 2000 jaargelede het die apostel Paulus (met symedewerker Silas) ’n beangstetronkwag se vraagbeantwoord: “Menere, wat moet ek doen om geredte word?” Hy het eenvoudiggeantwoord: “Glo in die Here Jesus Christus enjysalgered word, jyenjouhuishouding.” Sedertdien het daardieeenvoudigeantwoorddebatoor die betekenisdaarvanmeegebring. Hier is ’n paaralgemenewanbegrippe van Handelinge 16:31.
*Genadenotas is ontwerp om af te laai en te kopieer sodat dit in bediening gebruik kan word. Geen toestemming word vereis as dit onveranderd en gratis versprei word nie. As u nie ’n PDF-kyker het nie, kan u hier klik om ’n gratis weergawe af te laai.



